A Website for your Business!
We can help you establish a website for your jumping
castle rental business. We offer you a no risk service - a complete
website and e-mail free for three months.
You will likely find our ANNO Basic package more than
sufficient for your needs. For more detail of this and our other hosting
packages, please click here.
After the initial three month evaluation, the normal
hosting fees apply. Our ANNO
Basic package costs R80 per month when paid monthly, or R70 per
month when paid quarterly.
We are convinced that you will taste the fruit of your
website during the free three month period and wish to continue with the
paid web service. However, should you at that stage wish
to not continue with the paid service, you can cancel the web service
with no further obligation.
What our web service comprises:
- Website: 100MB web space or more at www.jumpingcastle.co.za/yourtown
and also the Afrikaans equivalent www.springkasteel.co.za/yourtown.
- E-mail: Unlimited e-mail to yourtownjumpingcastle.co.za
and also the Afrikaans equivalent yourtown@springkasteel.co.za.
- Option to use your domain name, e.g. www.yourdomain.co.za
with email to you@yourdomain.co.za
- Statistics: Complete daily and monthly records of visits to your
website on a daily basis
Please note that our web service does not include
dial-up Internet access. You will still require a dial-up service such
as that provided by M-Web.
When you use our web service, your website automatically
becomes part of the Jumping Castle Web. That means that you immediately
take advantage of the interest
that the Jumping Castle Web generates and its top listings on South
African Internet search engines.
The Jumping Castle Web is still in its infancy, but
has already proven successful.
We would love to build on this success by adding your portfolio of jumping
castles.
Our requirements to be part of the Jumping Castle Web:
-
Reputation: Your business must have an unblemished reputation
with respect to quality of the equipment and service. We reserve the right
to cancel your web service should we receive substantiated complaints.
-
Subscription fee: Your website on the Jumping Castle Web is
free for three months. Thereafter a monthly fee of R95 applies. The fee is
payable quarterly in advance.
What the Jumping Castle Web offers:
-
Association: Be listed with other first class jumping
castle rental businesses
-
Exclusivity: We list only the best jumping castle business
in each town or suburb.
-
Affordability: A free three month trial period followed by an
affordable monthly fee thereafter.
-
Convenient payment methods: Pay by debit order or credit
card.
-
Visibility: Both English and Afrikaans speaking people find
this website easily because of its obvious www.jumpingcastle.co.za
and www.sprinkasteel.co.za names.
-
Popularity: Top listings on popular South African Internet
search engines (probably how you got here in the first place)
-
Marketing: By marketing this website on relevant Internet search
engines, your business automatically gets exposure.
Design and publishing of your website:
-
Design and publish your own web pages. We
provide sufficient web space for a large number of pages with descriptions
and photos.
-
Use the web design software of your choice. We also
support Microsoft FrontPage extensions.
-
If required, we can design and maintain your
website. A fee of R1500 will buy you an attractive website with
photos (scanning of photos included) of your jumping castles. Further
maintenance at R150 per hour. For a reference website, feel free to
visit the Pretoria website at www.cherzoe.co.za.
|
'n Webwerf vir u Besigheid!
Ons kan u help om 'n webwerf te vestig vir u springkasteel
verhuringsbesigheid. Ons bied 'n geen risiko diens - 'n volledige
webwerf en e-pos gratis vir drie maande.
Ons ANNO Basic webpakket sal waarskynlik aan al u behoeftes voldoen .
Vir meer inligting hieroor en ons ander pakette, kliek hier kliek
hier.
Na die aanvanklike drie maande evaluasie, sal die normale fooie geld.
Ons ANNO Basic
kos R80 per maand vir maandelikse betaling, en R70 per maand vir
kwartaalikse betaling.
Ons is oortuig dat u die vrug van u webwerf gedurende die drie gratis maande sal
ervaar en wil voortgaan met die betaalde webdiens. As u egter op nie wil voortgaan
met die betaalde diens nie, kan u sonder enige verdere verpligting
die webdiens kanselleer.
Wat ons webdiens behels:
- Webwerf: 200MB of meer webruimte by www.springkasteel.co.za/joudorp
en ook die Engelse ekwiwalent www.jumpingcastle.co.za/joudorp.
- E-pos: Onbeperkte e-pos na joudorpen ook die Engelse ekwiwalent joudorp@jumpingcastle.co.za.
- Keuse van eie domeinnaam, b.v. www.joudomein.co.za
met e-pos na jy@joudomein.co.za
- Statistiek: Volledige daaglikse en maandelikse rekord van besoeke
aan u webwerf.
Let asseblief daarop dat ons webdiens nie inbel Internet toegang
insluit nie. U sal steeds 'n inbeldiens soos M-Web benodig.
Wanneer u van ons webdiens gebruik maak, word u webwerf outomaties
deel van die Springkasteel webwerf. Dit beteken dat u onmiddelik voordeel
trek uit
die belangstelling wat die Springkasteel Web genereer en top lysing
daarvan op Suid-Afrikaanse Internet soekenjins.
Die Springkasteel Web is nog in sy kinderskoene en is reeds
suksesvol. Ons bou graag op hierdie sukses deur u portefeulje van
springkastele in te sluit.
Die vereistes om deel te wees van die Springkasteel Web:
- Reputasie: U besigheid moet 'n ongeskonde resputasie hê met
betrekking tot kwaliteit van toerusting en diens. Ons behou die reg
voor om u webdiens te kanselleer sou ons geldige klagtes ontvang.
- Subskripsie fooi: U eie webwerf op die Springkasteel Web is gratis
vir drie maande. 'n Maandelikse fooi van R95 sal daarna geld. Die
fooi is kwartaalliks vooruitbetaalbaar.
Wat die Springkasteel Web u bied:
- Assosiasie: Word gelys saam met ander eerste-klas springkasteel
verhurings besighede.
- Eksklusiewiteit: Ons lys slegs die beste verhurings besigheid in elke dorp or
voorstad.
- Bekostigbaarheid: 'n Gratis proefperiode van drie maande en 'n
bekostigbare maandelikse fooi daarna.
- Gerieflike betaalmetodes: Betaal per debietorder of kredietkaart.
- Sigbaarheid: Beide Afrikaans- en Engelssprekendes vind hierdie
webwerf maklik weens die voordiehandliggende www.sprinkasteel.co.za
en www.jumpingcastle.co.za name.
- Populariteit: Top gelys op populêre Suid-Afrikaanse Internet
soekenjins (waarskynlik juis die manier hoe u hier uitgekom het).
- Bemarking: Ons bemarking van hierdie webwerf op die Internet
verseker outomatiese blootstelling aan u besigheid.
Ontwerp en publisering van u webwerf:
- Ontwerp en publiseer self u webblaaie. Ons verskaf voldoende
ruimte vir 'n groot aantal bladsye met beskrywings en fotos.
- Gebruik die webontwerp sagteware van u keuse. Ons ondersteun ook
Microsoft FrontPage uitbreidings.
- Indien nodig, kan ons u webwerf namens u ontwerp en in stand hou. 'n Fooi van
R1500 sal
betaal vir 'n aantreklike webwerf met fotos (skandering ingesluit) van u springkastele. Verdere
instandhouding teen R150 per uur. Vir 'n voorbeeld, besoek gerus die Pretoria webwerf
by www.cherzoe.co.za.
|