Link to your Website
Do you operate a jumping castle rental or related
business? A link to your website for from the Jumping Castle Web could
generate additional business. (If your business does not yet have a
website, feel free to read about our web hosting services at www.anno.com)
Our requirements to be part of the Jumping Castle Web:
-
Reputation: Your business must have an unblemished reputation
with respect to quality of the equipment and service. We reserve the right
to remove your listing should we receive substantiated complaints.
-
Website: A reasonable loading time. No free websites
sponsored by advertising, e.g. www.geocities.com.
-
Subscription fee: A link to your website is absolutely free.
What we offer:
-
Association: Be listed with other good quality businesses
-
Visibility: Both English and Afrikaans speaking people find
this website easily because of its obvious www.jumpingcastle.co.za
and www.sprinkasteel.co.za names.
-
Marketing: By marketing this website on relevant Internet search
engines, your business automatically gets exposure.
|
Skakel na u Webwerf
Bedryf u 'n springkasteelverhuring of verwante besigheid? 'n Skakel na u
webwerf vanaf die Springkasteel Web kan vir u nuwe besigheid genereer.
(As u besigheid nog nie 'n webwerf het nie, lees dan gerus meer oor besigheids
webdienste by www.anno.com)
Ons vereistes vir 'n skakel op die Springkasteel Web:
- Reputasie: Jou besigheid moet 'n ongeskonde resputasie hê met
betrekking tot kwliteit van toerusting en diens. Ons behou die reg
voor om jou lysing te kanselleer sou ons geldige klagtes ontvang.
- Webwerf: Redelike laaispoed. Geen gratis webwerwe geborg deur
advertensie, bv www.geocities.com.
- Subskripsie fooi: 'n Skakel na u webwerf is absoluut gratis
Wat bied ons:
- Assosiasie: Word gelys saam met ander eerste-klas besighede.
- Sigbaarheid: Beide Afrikaans- en Engelssprekendes vind hierdie
webwerf maklik weens die voordiehandliggende www.sprinkasteel.co.za
en www.jumpingcastle.co.za name.
- Bemarking: Ons bemarking van hierdie webwerf op die Internet
verseker outomatiese blootstelling aan jou besigheid.
|